Dit raak al wild in daai bed van jou, ek dink as die kot breer was het ons jou voete op die kussing gekry in die oggend... Maar dis baie snaaks...
Thursday, August 13, 2009
Wille slaper, hier begin ons...
Posted by Monzelle de Villiers at 7:14 PM
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
5 comments:
HAHAHA Joshy, you are so cute!!!!!
Cutie Pie!
Het jy al daaraan gedink om hom in 'n slaapsakkie te laat slaap? Alizee skop ook so, maar darem in die slaapsak, skop sy nie haarself oop nie.
he is just too cute
Ag jitte mamma, die man het hom skoon uit sy sokkies uit geslaap! So cute!
Hy's die pragtigste ou dingetjie!
Post a Comment