Sunday, August 30, 2009

Ou rollie rollersin.

En daar rol jy van jou rug na jou maag! Nou moet ek dit net op kamera vaslê!

Hier is 'n lekker lag van jou gister so vir tyd en wyl (elke dag nou iets nuuts, so baie video's gaan volg)




** Hier is hy - evidence!!**

1 comments:

Evelyn said...

Clever little Joshua!!!