Monday, August 10, 2009

Award....


En nou het ek 'n "blog award" gekry (dankie Karien en Evie) wat ek weer moet aanstuur vir 15 nuwe blogs wat ek ontdek het, maar almal wat ek ken het al die award gehad.

Sooo.... Marts, ek stuur hom vir jou, na jou nuwe blog! http://3quartercomplete.blogspot.com/

Enjoy!

1 comments:

Unknown said...

Ek weet ook nie vir wie om hom te gee nie, almal het dit al!