Friday, August 7, 2009

Evidence!!!

7 comments:

Anonymous said...

Ag moeder!!! Dis te cute vir woorde, lyk asof hy homself eers opwen voor die groot oomblik!!!

Josh Mooi so, jou slim kind! Jy verdien 'n goue ster!

xx

Monzelle de Villiers said...

Ja nee groot kick start, darem weet ek nou as dit kom en ek is reg met die kamera... Hie hie...

Dankie...

Zeu said...

Dit is te oulik vir woorde :) Mooi so Josh!

Martie xxx said...

Hehe grootseun! Jy is te oulik man!!

Dit lyk asof the video in fast forward is! Dit gebeur so vinnig! Te oulik man!

Karien said...

Te cute, man! Jy is gelukkig dat jy dit op kamera kon vasvang, daai een van my het eenvoudig geweier om ENIGE iets 'on demand' te doen, sukkel nou nog partymaal om ietsie nuuts wat sy doen op video te kry...

By the way, gaan loer na my blog, ek het vir jou 'n award gegee.

xxx

Evelyn said...

CUters!!!!! I nominated you too LOL!!!

Anonymous said...

Slim kind! xxx