Friday, August 28, 2009

Boude opstoot...

Lyk my jy wens jy kan al kruip, want jy probeer so hard om daai lyfie vorentoe te wikkel. Tot dit nie meer lekker is nie, dan moan jy...

3 comments:

Zeu said...

Monzelle, Hy is regtig te oulik vir woorde! Jou 'movies' is priceless :)

Monzelle de Villiers said...

Ag dankie man, doen elke dag iets nuuts jong...

Martie xxx said...

Te kosbaar!