Tuesday, August 11, 2009

Lekker lekker pappies...

Jy eet soos 'n monster, maar Mamma geniet dit vreeslik om vir jou kossies te gee want jy eet dit sonder 'n issue. Of dit nou pruime of pap of pampoen of watookal is, daar is dalk 'n gesig trek so vir die eerste keer, en na so 3 happies sluk jy hulle af dat ek nie vinnig genoeg die lepel kan volskep nie!

2 comments:

Martie xxx said...

Nunnie nunnie nunnie!

Hy raak so gou groot! So bly hy geniet sy kossies!

xxxx

Zeu said...

Hulle raak so vinnig groot. Wie sou kon dink dat ons Mamma's so opgewonde kan raak oor die kossies wat hulle eet.. Ek is ook so, slurp elke nuwe dingetjie op asof ek dit vir die eerste keer sien!

Geniet elke oomblik :D