Tuesday, August 25, 2009

Uit die oude doos...

Foto's van my, een waar ek my eerste tand het (10 maande) en een met SUPER wit hare!
En dan foto's van jou oupa, kan nogal bietjie trekke sien daar... Ek sal kyk om bietjie foto's van pappa en die de Villiers kant van die familie ook te kry en op te sit vir jou!

1 comments:

Martie xxx said...

Ag moeder!

Kyk hoe pragtig was en is jy!!! So cute man!