Thursday, August 13, 2009

Snaaksie...

Jy het nou ontdek jy kan gil ook! So lekker skril gil wat so deur mens se brein sny. Nie uit frustrasie of kwaad uit nie, net gil van die lekker.... Ek het gesukkel met die pap eet video, ek dink hy is te groot, so ek gaan kyk of ek nog ene kan opsit, maar die ding is baie donker...

2 comments:

Zeu said...

Ek is MAL oor jou Home-made videos! Dit is "Price-less".

Te pragtig vir woorde :D

Tamara said...

hahahah ! He is sooo gorgeous my friend !