O jong, jy LOVE die ding! Ons het vanoggend vir jou 'n jolly jumper gaan koop want jy wil net spring as mens jou vashou en jy is al te gelukkig in die ding. Kan nie genoeg kry nie, ten minste gebruik jy hom, dan is dit die moeite werd!
Saturday, August 15, 2009
Springbokkie...
Posted by Monzelle de Villiers at 2:40 PM
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
6 comments:
SO CUTE !
Ag my moeder moeder moeder!!!!Ek kanie wag dat Jay dit kan gebruik nie! Ek en my boeties het my ma MAL gemaak in ons sin! Ek glo nie die krap wag almal praat oor ulle nie! Ek makeer niks nie!
HY IS SOOOO CUTE MONZ!!! Daai voetjies vat vat net so! Dis te oulik ma!
Mens kan sien hy is so Amuzed deur dit! Te kostelik!
xxx
Thanks girls. Ja nee Marts, ek dink ook party goed vat hulle TE ver! Hy love love love die ding, lag skoon amper uit sy maag uit, is in sy element as hy net kan spring. Ja fine, ek gaan hom nie nou al in 'n loopring druk nie, maar ek gaan hom ook nie uit een hou nie... Maar wanneer die tyd reg is...
Ag hy is te kostelik, ek stem saam, kan ook nie wag om Jay in syne te sien nie. Hulle weet net instinklik wat om te doen!
Ons het net die naweek gepraat oor hoe "over the top" ons hedendaags is. Ek het ge-jolly-jump toe ek klein was, en daar is niks fout met my knee nie.
Hy is regtig sooo oulik!
Dis te cute!
Cute, cute, cute!!!
Post a Comment