Miskien verbeel ek my, miskien kyk ek te hard, maar ek is SEKER jou gums het 2 hobbeltjies... Dalk is dit my verbeelding, maar ek glo dit is tandjies, besig om in die kaste in te kom, of besig om stelselmatig deur te kom, ek weet nie. Jy drool soos 'n champ, jy kou alles en suig alles, jy is bietjie nukkerig met tye en sommer net omdat ek so dink...
Kom ons hou duim vas, en kom ons hou dit dop!
Mamma kan nie wag om 'n tandjie te sien nie!
Wednesday, August 19, 2009
Dalk?
Posted by Monzelle de Villiers at 1:39 PM
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
0 comments:
Post a Comment