Wednesday, November 12, 2008

21w1d

Jy is baie stil vandag? Slaap seker lekker.... Ek wens ek kon ook nog slaap in hierdie gure weer.

Ek gaan vanaand vir my eerste klas by die "Preggi-bellie" gym in Moreleta, ek sien baie uit. Dis 'n gym net vir swanger mamma's.

Ons gaan more weer vir 'n sonar en hoop om jou lekker te sien rondbeweeg. Ons kan nie wag om te sien hoe jy gegroei het nie! (Solank die dokter se DVD masjien net werk dan is ons gelukkig)

Lekker slaap seuntjie!

0 comments: