Thursday, March 18, 2010

Waai!

Ek wag al so lank vir die dag, jy klap al lankal handjies, maar het nooit gelyk of jy enigsins belangstel in waai nie. Toe ek jou gister by die skool gaan haal en met jou die "waai-speletjie" in die kar speel toe waai jy terug vir Mamma!!! Ek is so bly, en SO trots op jou my liefie seun! Jy word nou te vinnig groot!

**Waai - 17 Maart 2010**

0 comments: