Wednesday, March 17, 2010

Jou kamer

Ek dink nie Mamma het al ooit gewys hoe lyk jou kamer nie! Hier gaan ons!

Gordyne en blind wat ek eers 'n week voor jy gebore is klaar gemaak het...
'n paar beertjies...

Jou kot...

Gordyne...

Die mure se verf tegniek...

Chest of drawers...

Jou prentjies, wat ek ook eers 4 dae voor jou koms klaar geverf het...

Ander prentjie...

Kot met muskiet net...

Nappy stacker wat Ouma gemaak het...


Wiegstoel, dit was Oumagroot (Lalla) se wiegstoel wat sy gebruik het toe Ouma gebore is, Ouma het dit weer gebruik toe ek gebore is en nou het ek hom met jou gebruik...


2 comments:

Martie xxx said...

Dit is soooo mooi Joshua!

Della said...

Baie baie mooi