Facebook:
Monzelle de Villiers a very happy birthday to the most special boy in the world! Time flies when you are having fun and that is all you have been to us, just a blessing in every way! You are the most precious boy that mommy and daddy could have ever asked for and we thank God everyday for the joy you bring to our lives. We love you very very much! Happy 1st birthday my angel!
Donovan-Roxanne Freestone Happy 1year Josh, may you have a wonderful day. Congratulations mom and dad...
Marthie Martin Baie geluk met jou verjaarsdag Joshua! Tannie stuur baie soentjies en drukkies jou kant toe. Se asb vir mamma en pappa ook geluk en mag jy 'n wonderlike jaar vorentoe he. Baie geluk grootseun!
Lilian January happy bday josh!!!
Vanessa Dias Happy first birthday to Josh!!!
Yolande Carter Haasbroek baie geluk met josh se verjaarsdag!! mag daar nog baie wees!!! geniet dit!! liefde ons hasies
Deune Schutte Hi vroutjie!! Geluk met J se bday, mag hy julle nog BAIE vreugde en liefde in die toekoms verskaf! xxx
Erdna Kruger Happy birthday Josh boy!!! Wens jou nog baie pragtige jare toe!!!!
Chantalle Van Niekerk Baie baie geluk met jou EERSTE verjaarsdaggie Joshua!! Hoop mamma en pappa bederf jou baie en jy kry lekker baie geskenkies!
Mandri Wessels Olivier Baie geluk met Joshua se verjaarsdag! Mag hy julle net meer vreugde bring hierdie jaar!
Margerie Maartens haai girl kan nie glo die seun al een?! myne oor 'n paar dae! aai die tyd vlieg te vinnig want my ander amper 3 - baie geluk
Amy Jill Williams Happy happy birthday to joshua. May this be the first of hundreds :-) lol . Hope this is a year filled with many blessings and more wonderful memories for you as a family . God's richest blessings! Amy and Zoë-Jane
Mel Honiball Wants to wish Josh a very happy 1st birthday!Hope ur mommy and daddy spoils you rotten!whoop whoop!
Wednesday, March 24, 2010
Gelukwense van oral af!
***
SMS'e:
Jacques, Blyda en Justin: More, se vir Joshua ons se baie geluk met sy verjaarsdag. 'n Drukkie en soentjie van ons drie
Lothar, Desire en Anke: Hi. Baie geluk met Joshua se EERSTE verjaarsdag. Mag die Here hom ryklik seën en nog lank spaar! Om te dink, 'n jaar terug het jy met 'n kleine bondeltjie van 3 ure in jou arms gesit. Jul moet die dag geniet! Groete daar!
Roxanne en Kyle: Geluk met Meneertjie se verjaarsdag vandag! Mag hy julle nog net meer jare van vreugde en liefde bring... Hoop hy het 'n lekker dag... Liefde Kyle en Rox
Leon, Anelda en Karla: Hi Morné en Monzelle, baie geluk met Joshua se 1ste verjaardag! Mag daar nog vele wees. Sien julle Saterdag. Leon, Anelda en Karla
Mariaan: Baie geluk met jou verjaardag Josh!!!!!
Leigh, Jeanette en Hannah: Give Josh a big kiss for me and a happy birthday to my little guy! Love Jen
Douw: Baie geluk met julle seuntjie se verjaardag!
Ouma Lalla: Hallo Morne en Zellie. Geulk met skattebol se 1ste verjaardag, hy is kosbaar vir ons almal. Wens jul baie vreugde en lieflike dae en jare toe. Liefde Oupa en Ouma Groot.
Johan, Qwen-Dalean, Janko en Jonrö: Stier net go vi jo 'n smaail lat jy kan onthou om te onthou dat on jo onthou op hierdie verjaardag van jo! Hoop jy het 'n plesierige dag gehad! Liefde Oom Johan, Tannie Q-D, Janko en Jonrö
Niel en Pauline (en 'n moontlike Joshua): Veels geluk liewe Joshua om dat jy verjaar! Mag die jaar wat voorle besaai wees met alles goed!
Tanya: Baie baie geluk met ou Joshua se verjaarsdag, ek kan nie glo 'n jaar is al verby nie Zell. Sien julle saterdag.
***
Almal het ook gebel, Oupa's, Ouma's, Oupa en Ouma Grootte, Oom Jacques, Tannie Fiona, Dune en Armand, Oom Jacques en Tannie Lies, Roule en Dave, Johann het ook geluk gesê!
***
MINK:
Lilly, Marthie, Nix, Nix1407, Kandis, Chantalle, Jahni, Bellie
***
OPM:
***
Posted by Monzelle de Villiers at 11:59 AM
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
2 comments:
Hi boeta!!! Mamma moet so trots wees! Ek het probeer op FB, maar my telefoon wou nie laat hy deurgaan nie! Maar tenminste het ek 1'etjie by jou uitgekry!!!
mamma het soooo 'n geoie idee om dit hier op te sit!!!
Jy word nou so groot en tannie stuur baie liefde jou kant toe!!!!
Baie Geluk met jou eerste verjaarsdag Joshua!
Vandag is 'n baie Belangrike dag vir julle almal! Dis so lekker om te weet hulle word groot, maar so hartseer want dit gebeur so vinnig.
Hoop jou dag word met tonne liefde en pret gevul! Eet ekstra stukkie koek vir my!
Liefies
Zeu
Post a Comment