Ek het nou nie gister met jou EERSTE dag afgeneem nie, want ek het eers vanoggend daaraan gedink, maar hier is 'n video van jou TWEEDE dag...
Hier het ek jou weer vanmiddag gaan optel...
Ek het nou nie gister met jou EERSTE dag afgeneem nie, want ek het eers vanoggend daaraan gedink, maar hier is 'n video van jou TWEEDE dag...
Hier het ek jou weer vanmiddag gaan optel...
Posted by Monzelle de Villiers at 9:20 AM
2 comments:
Oh cute man!!!
Kyk net hoe oulik is die skool! Dis sooo adorable! Lyk perfek! Ek love die beddens en die verjaarsdag! So nice!
Geniet dit groot seun! Jy lyk soooo gelukkig!!
Dankie tannie Marts! Ja, nee, dis 'n baie oulike skooltjie en ek voel baie gemaklik met hom daar... Hy is baie gelukkig en dis nou maar eers dag 2...
Post a Comment