Friday, August 20, 2010

My nuwe bed!

Jy is nou 'n groot seun en van Dinsdag aand af slaap jy nou in jou eie "groot" bed, Mamma is besig om jou kamer oor te doen in rooi, blou en denim... Jou beddegoed is nou al klaar, jou mure en gordyne bly dieselfde en nou moet ek net vir jou ander prentjies verf...

Nuwe bed


Slapies lekker

0 comments: