Friday, August 20, 2010

Oops!!!

Jy het jou boks pap in die hande gekry, dit was net TE stil in die huis!

2 comments:

Martie xxx said...

BAHAHAHAHAHAHA, hy roep sy sussie....

As hulle so op die kop staan...

Monzelle de Villiers said...

I know!!!! Scary hoeveel keer hy dit al gedoen het!!! (die kop staan, nie die pap uitgooi nie)