Monday, August 9, 2010

Hospitaal rondte 2 - foto's

Dag 1
Fisio en Stoom
Ultraklank op jou sinusse
X-strale vir jou Barium sluk
Eet saam met Pappa
Ek en Mamma le op die bed
Stoom elke 4 ure
"pH-metrie" metertjie, deur jou neus, in jou keel tot by jou maag, nodig om in te wees vir 24 uur om die suur vlakke te meet en te kyk of dit regtig refluks is wat die probleem is...
\
Arms vas ge"spalk" sodat jy nie die metertjie uit trek nie.
Drip in voet (3 keer geskuif, omdat hy gestol het)
pH-metrie meter

0 comments: