Thursday, June 17, 2010

SOKKER!!!

Die wereldbeker is hier en ons was "uitgekit" vir die okkasie...

Hier is jy in jou WB "gear"

Begin 11 Junie, eindig 11 Julie, ons het die opening en eerste wedstryd by die "Browns" gekyk...


Dit lyk of ek my balletjie skop!

Ek kry n tattoo op my wang van Mamma...


2 comments:

Martie xxx said...

Ag nee man Monz! Dis te bloody ougat!!!!
Jy is te cuters Josh! Ek wens jy en jayden kan saam speel!!!

Monzelle de Villiers said...

Ag tannie Marts, ek wens ook Josh en Jay kan bietjie speel. Dit sal nou cuters wees! Eendag, eendag... Dankie!