Wietsie het 3 geword op 15 Junie en ons was Saterdag 19 Junie na sy "pirates en princesses" partytjie by Shokran, hier in Garsfonteinweg. Dit was SOOOOO oulik en jy het regtig soos die oulikste pirate gelyk!Hier is jou foto'tjies!







Wietsie het 3 geword op 15 Junie en ons was Saterdag 19 Junie na sy "pirates en princesses" partytjie by Shokran, hier in Garsfonteinweg. Dit was SOOOOO oulik en jy het regtig soos die oulikste pirate gelyk!






Posted by Monzelle de Villiers at 2:53 PM
0 comments:
Post a Comment