Tuesday, June 22, 2010

12!

Iewers tussen die week van 13 - 19 Junie het jy jou 4de kiestandjie (12de tand in totaal) gesny.

Jy het bietjie by ouma gaan kuier. Tussen ouma, ouma groot en oupa Bill en ouma Spiff het jy lekker gekuier. Mamma was op 2 weke siekverlof en kon nie weer 'n week verlof vat nie, Pappa was ook op verlof om na jou te kyk en die skool was gesluit vir die week, so jy het bietjie gaan kuier.

Jou tandjie was al daar, mens kon sien hy is oppad, maar nog nie deur nie en toe iewers in die week wat jy weg was het hy sy verskyning gemaak!

Mamma is so trots op jou!

(Nog net 8 om te gaan!)

0 comments: