Saturday, January 23, 2010

10 maande!

Jy is 10 maande oud vandag! Ons het jou 1ste verjaarsdag partytjie venue gaan soek en 'n lekker een gekry, jou partytjie is bespreek vir 27 Maart 2010; 10am!

En jy het vandag begin hande klap! Ons is so trots op jou!

Liefde Pappa en Mamma

2 comments:

Martie xxx said...

Baie geluk groot seun! Jy is net te oulik! EN JY GROEI TE GOU!!!! Kyk net hoe groei die haartjies! Te cute man!!!!

Mamma en pappa kan vreeslik trots wees op jou! xxx

Irene said...

Ahhh Josh can't believe how fast you are growing and what cute little bums!!!!