Mamma probeer graag vir jou 'n scrapbook maak, Tannie Megan het ons almal so ge-inspireer, so hier is my eerste probeerslag sover. Ek dink met tyd sal dit nog beter word, maar hier is wat ek solank gedoen het...





Jy het op presies 10 maande begin hande klap en jy geniet dit so, as ek sê: handjies klap, dan klap jy! Jy is te oulik!
Dan het ons nou ook begin om vir jou Parmalat First Growth melkies te gee in die aande, jy hou daarvan! Yummy!
Mamma is so lief vir jou! Een van die dae hou ons partytjie, ek kan dit nie glo nie, ek moet hierdie week jou uitnodigings laat druk en dan kan ons begin beplan en koop aan al die dinge.
Lief vir jou my skat!
3 comments:
You are such a lucky little boy Josh - mommy loves you so much and is doing an amazing job on your scrapbook .... its beautiful xx
dis stunnig vriendin!!! dis vrek lekker ne!
kani wag om meer te sien nie!
**
Oh man, very addictive!!!! Thanks ladies, mwah mwah!
Post a Comment