Friday, January 15, 2010

Al jou mylpale

**Glimlag: 6 weke
(Jy lag nie sommer hardop nie, so dis 'n moeilike een om te "pin point")
**"Gesels" vanaf September 2009 (dalk vroeër, maar dis die vroegste wat ek kan onthou)
**Eerste happie pappies - 22 Julie (4 maande)
**Rol van maag tot rug - 6 Augustus (4 maande 2 weke)
**Rol van rug to maag - 30 Augustus (5 maande 1 week)
**Sit regop by jouself: Vanaf 6.5 maande
**Tand 1 (regs onder) - 8 November (7.5 maande)
**Tand 2 (links onder) - 4 Desember (8 maande 1.5weke)
**Tand 3 (links bo) - 15 Desember (8 maande 3 weke)
**Tand 4 (regs bo) - 21 Desember (ampertjies 9 maande)
**Tand 5 (links kant) - 28 Desember (9 maande 1 week)
*Onderste twee tandjies**Boonste drie*

**Seil op jou maag vanaf 8 maande (November 2009)
**Kruip op hande en kniee vanaf 20 Desember (net net nog nie 9 maande nie)
**Trek jouself op teen banke, kot, reelings, trallie deur ens. vanaf presies 9 maande (23 Desember)
**Loop met jou walker - 6 Januarie 2010 (9 maande 2 weke)



Ons wag geduldig vir: Tand 6 en jou eerste eie treetjie by jouself!

0 comments: