Sunday, November 29, 2009

Tandjie - 3 weke


Kyk net hoe mooi show jy af met hom!
Ek kan sien die ander ene is oppad, daar is so klein blasie op jou gums waar die puntjie gaan deurkom, nou wag ons geduldig!!!

1 comments:

Martie xxx said...

Ag jinne mamma!!! Dit is te bloody oulik!!!

Hy is sooo pragtig!! Ek sou ook afskow as ak hy was!!! Dis gorgeous! xxx