Wednesday, November 18, 2009

Die eerste skuif en 'n "kruip" daarby

En nou dat jy "leopard crawl" sommer so uit die bloute van gister af moet jy maandag opskuif na die groter klassie. Mamma en Pappa se hart is seer, dis snaaks om te dink jy is nou "te groot" vir die baba klassie. Jy skuif so vorentoe op jou voorarms en kom waar jy wil wees. Dis te oulik, en jy wieg vorentoe en agtertoe op jou arms en kniee (met die tye wat jy so staan) so ons dink kruip is naby.

Jy word nou te groot boetman, heeltemal te vinnig!

Ons sal kyk Maandag hoe gaan die nuwe klassie met die nuwe juffrou...

Kyk hoe seil jy:

0 comments: