More is dit sulke tyd, jou oortjies pla nou heeltemal te lank en dis nou al die 3de oor-infeksie wat jy het vandat jy gebore is en die 4de keer wat jy op antibiotika is. So more oggend 6:45 moet ons inboek by Die Wilgers hospitaal en dan gaan ons vir jou grommets insit, ek glo dit gaan jou baie beter laat voel my boeta seun.
Mamma en Pappa is lief vir jou!

1 comments:
Ag mamma, ek dink aan julle!
Vasbyt seun!!! Dit alles is om jou te help! :)
Post a Comment