Jy sit nou al so mooi basies met amper geen ondersteuning nie... Vanoggend het jy nog gesit en toe ek weer kyk toe le jy op jou maag en speel met jou goggatjies...
Jy help sommer vir Mamma met al jou wasgoed!!
Ons sal sommer die naweek vir jou 'n jumper gaan koop, want jy wil ook net spring sien ek!!!
Wednesday, July 22, 2009
Sit al meer...
Posted by Monzelle de Villiers at 11:00 AM
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
6 comments:
Ag hy is so cute Monz!
He is so cute Monz!!!!!!
Ah, now it worked!!!! But it didnt ask me to do a verification thingy
finally ...
so cute
Ag hy is te cute vir woorde!
Yippee!!! KAn post!!!
Hy is soooo oulik man!
Kannie wag om hom in die jumper te sien nie!
Post a Comment