Wednesday, July 15, 2009

Jou doop...

Mamma het jou doop uitnodiging klaar gemaak! Ek gaan kyk hoe ek hom gou kan opsit!

More moet ons gaan lap koop vir jou doop pakkie, ek wou graag hierdie een maak, maar ek kry nerens die patroon nie!!!


Nou gaan ek kyk om dalk hierdie een te maak, net sonder die hoedjie en baadjie (anders lyk dit te girlie)





Jou doop is die 2de Augustus, kan nie glo hoe die tyd vlieg nie!!!

0 comments: