Saturday, July 3, 2010

Oogtande

Eina Mamma, jou boonste oogtandjies - tand 14 en 15 is oppad (14 is so te se deur die gum, dis letterlik nog net 'n puntjie) Hulle was maar eina gewees gisteraand, mamma kon sien dit irriteer jou. Alhoewel ons nie regtig slapelose nagte het nie, is jy maar 'n grompie en soek so dan en wan weer bietjie tee om aan te suig. Ek dink die ore is ook maar seer, hulle dreineer nie, so ek weet dis nie so erg nie, maar jy vryf gedurig aan hulle, so ek neem aan dit is maar jeukkerig...

Hier is jou tandjies... Jou kiestandjies is nou al mooi deur... Lekker bek vol tande!!!

1 comments:

Martie xxx said...

Seriously my liefie!! Jy skiet tande uit soos nogiets!!! Well done!!!

Jy maak jou mamma se trots!