Thursday, July 8, 2010

100...

Sien nou dis die 100'ste keer dat ons vir jou skryf!

Mamma wou net gou vertel dat tandjie 14 (regs bo - oogtand) heeltemal deurgesny het op Dinsdag 6 Julie.

Nou is ons weer in "normaal" slaap... Jy kry nou sommer lekker hot chocolate in die aande voor bed tyd, lekker bederfie, maar wie sal nou nie so engel bederf nie?

15 is oppad, so ons wag geduldig, waar jy ewe skielik die "popcorn" tande vandaan gekry het weet ek nie, maar hoe vinniger hulle uit is, hoe vinniger is ons klaar!!

Lekker slaap my engel kind!

0 comments: