Friday, May 14, 2010

Kyk wat het Mamma gekry!

Foto's op my "ou" foon...

'n Foto van jou die eerste aand (ons was nog in die hospitaal en dit was net na 'n voeding), dit was omtrent 2am, Dinsdag oggend (24 Maart 2009) jy was wawyd wakker en het net vir my gele en loer. Dit was ook die eerste keer wat jy jou ogies langer as 'n paar sekondes oop gehou het...

'n Week oud, 30 Maart 2009, regte engeltjie

Ons eerste "grocery shopping" uitstappie

Die eerste keer wat jy 'n dummy gesuig het (5 weke oud)

Een van jou eerste glimlaggies

...'n terugblik in die "argiewe"...

3 comments:

Martie xxx said...

Ahhhh, ek mis dit!!! Ek vreet hom sommer op!!

tyd vlieg heeltemal te vinnig!!!

Het jy gehoor wat se Joshua???

Hy roep 'n sussie!!!! Luister mooi!

Anonymous said...

Jine Mammie! Ai nou kan ek nie meer wag nie, maaar Marthie is reg, Wihan kort n girlfriend! xx

Monzelle de Villiers said...

Ha Ha Ha! Ugh Ugh, Doef...

Skuus, net bietjie verstik en toe van my stoel af geval... Hy moet maar lekker roep, ek roep ook, maar eers einde van die jaar (tensy Liewe Jesus ander planne het, maar Mamma "rus" nog eers bietjie na haar "melk koei" fase)

Julle snaaksies!