Wednesday, February 17, 2010

Sam

Ons het Saterdag gaan kyk na baba hondjies in Sasolburg, die idee was net om te kyk, solank, tot jou verjaarsdag, want ons wil graag vir jou 'n honjie koop as eerste verjaarsdag geskenk. Wel, kyk het nie by kyk gebly nie en ons het sommer klaar vir jou 'n hondjie gekry, 'n labrador. Sy naam is Sam en hier is julle eerste foto's saam op die eerste dag van ontmoeting. Julle het alte lekker gespeel. Ons hoop Sam pas jou mooi op en dat julle goeie maatjies sal wees.

0 comments: