Facebook:
Dear Joshua, you have come into our lives 2 years ago and changed everything for the better. Without you, days seem grey. You are the light that shines in my darkness and the one that makes me smile, when I feel like I can't take another step. Happy 2nd Birthday! May you have a wonderful day, playing with friends, getting dirty and hunting "attedissies & shomolo's" in the garden. Mommy loves you very much!
Annelize Uys Baie geluk Monzelle!!!!
Sheena Smolak Nee Brown Happy birthday precious boy!
Kandis Durant happy birthday big boy
Phumza January happy birthday Josh :)
Yolande Carter Haasbroek baie baie geluk met boetie se verjaarsdag!! mag daar nog baie wees!!
Daniele Te Vaarwerk ah sweetness :-) Happy 2nd birthday Joshua!!!
Bianca Kelly Congrats to you and Hubby Monz! HAPPY BIRTHDAY JOSHUA may you be blessed today and always :)
Mandri Wessels Olivier Can't believe its been two years!!! Happy birthday Joshua!!!
Nicolene Human Baie Geluk Joshua!En mamma en pappa.
Mandeli Coetzee Sjoe 2 jaar al.... Veels Geluk met Joshua se verjaarsdag!!!
Kobi Masinge Happy bday to Josh!
Kerry Webb Was Flote Happy birthday to your beautiful boy Monz. Cant believe he is TWO!
Lizel Solomon Baie geluk met jou pragtige seuntjie se verjaarsdag!! Mag julle altyd geseen wees.
Shirley Lee Damon Happy happy bday little guy
Benita Botha Very merry happy b-day Josh!!! Kan nie glo dat jy al 2 jaar oud is nie! Vele voorspoed, geluk en liefde word jou (en vir mamma en pappa) toegewens!
Deune Schutte Happyt bday!!!! x
Joleen Beling Congratulations Monz on Joshua's 2nd birthday. May he continue to be such a joy and a blessing in your lives...
Ciska Van Niekerk Baie geluk met sy verjaarsdag! Mag die Here hom ryklik seën en nog baie jare spaar! Julle moet hom lekker bederf!
Sandy Lewis Happy birthday Josh_ wishing you many more years to come. Well done Monz_ Josh is very privileged to have you as his mommy.
Anje Zanninello Baie geluk met sy verjaarsdaggie julle!!! Hoop hyt n heerlike dag xxx
Charmaine Van Eeden Happy bday Joshua!!!
Jakkie Baie baie geluk met jul seun se verjaarsdag, mag die Here hom seën en baie jare vir jul spaar. Jul moet hom baie bederf vandag, gehoor?
Nicky Meintjes Ah - happy happy birthday biggest boy!
Irene Mileham Broome Happy Birthday big boy stay blessed xxx
Roxanne Freestone Happy birthday Joshua. I wish u a year filled with lots of love, joy and laughter. May the Lord bless you with many more. Have a super day big boy and I know u r going to get so spoiled on ur special day. Congratulations mommy
Etmáál van Jaarsveld HaPpY BiRtHdAy Josh!
Deidre Zeuner Happy birthday dear Joshua! Hope you had a great day! Xxxxx
Johan Steyn Happy Birthday Big-Boy!!
Mari-Louise Botha Nortier Ag monz! Dis pragtig, ek huil nou!! Happy Bday ou seun!
Selma Jeanette Britz Baie Geluk Bokkaman!! Hoop jy het 'n lekker dag en hope geskenke!
Melissa Jordaan Oberholster happy birthday to Josh!!
Jahni Cowley baie geluk met Joshua se verjaarsdag. hoop julle het 'n heerlike dag!
Stephan Olivier Baie geluk met Joshua se verjaardag hoop hy gaan julle nog meer en meer plesier gee!
Megan Moller
baie baie baie geluk met Joshua se tweede verjaarsdag. Kanie glo di mannetjie is al twee nie. geniet elke sekonde met hom! xxx
Geluk met Josh se verjaarsdag! Mag hy julle nog baie meer liefde en vreugde bring xxxx
Happy 2nd birthday little Joshua!!!
Baie geluk met Joshua se verjaarsdag. tyd vlieg! hoop hy het 'n baie lekker dag!
SMS'e:
Pauline Baie geluk met Joshua se verjaarsdag! Hoop hy word toegegooi onder persente en drukkies! :)
Mariaan More Joshua!!! Baie geluk met jou verjaarsdag!!! T Mariaan
Lindy Baie geluk met Joshua se bday! Gee vir hom soentjies en drukkies van ons af. Sien julle saterdag.
ABSA Veels geluk met jou verjaardag. Ons hoop dat hierdie dog vol hartlike groete, pret en gelag sal wees. Mag daar nog baie jare wees - van Absa
Benita Hi Mons-keponz, happy b-day vir daai gorgeous seuntjie van jou!!! Geniet jul dag saam met hom en mag hy jul lewens met nog meer seeninge vul! Xxx
Herna Hi, baie geluk met Joshua se verjaarsdag! Hoop dis 'n baie lekker daggie vir julle. Mag hy nog baie vreugde vir julle bring!
Tanya Brown Josh's birthday today already?!?! Wohooooooo! Happy birthday my best little afrikaanse seuntjie :)
Desire Hinze Hi. Baie geluk met Josh se 2e verjaarsdag. Mag hy 'n lekker dag hê en lekker bederf word! Julle moet die dag saam met hom geniet! Groete
Tanya Duvenage Hi my maat, baie geluk met jou seuntjie se bday. Hoop hy word nog lank vir julle gespaar en al die vreugde en geluk kom hom toe.
Wiets en Colette Geluk met julle seuntjie se verjaarsdag, mag die 2 jaar se geluk net elke jaar vermenigvuldig word. Liefde ons.
Honey Hi daar! Baie geluk met jou engelkind se 2de verjaardag. Mag die Here hom seën met hope en hope blessings en mag sy lewe vorentoe net vol sonskyn en sterrlig wees! xxx M&Z
Marthie Baiieeeee geluk met Joshua se verjaarsdag!!!!
E-mail:
Miekie Baie geluk met Joshua se verjaardag, mag die jare wat kom net gevul wees met liefde en geluk.
Liefde Piekie…
Skype:
Johann geluk met jou kind se verjaardag. se vir hom ne
OPM:
Des Happy birthday big boy!!! Lots of love from all your aunties on OPM!!!!
Vienna Happy birthday Josh!!!
Nix1407 Happy birthday big guy. I hope your mommy and daddy spoil you rotten boy. XXX
Mich HAPPY BIRTHDAY Josh!!!!! have a lovely day xxx
lots of kisses and hugs coming your way xx 
JaydensMommy Happy Birthday Beautiful Boy!!! 
Doogz
Happee happeee birfday big boy!!!!! DLewis Happy birthday Josh!!!
Kajol 
Joleen
hope you have a wonderful day Joshua Mandri Olivier Happy birthday Joshua!
Bella I remember the first time I saw him he was a newborn! And so handsome now! Happy b-day Josh!
0 comments:
Post a Comment