Monday, March 28, 2011

2 Jaar oud!

Sjoe my engel! Mamma kan nie glo die tyd is hier nie, jy is al 2 jaar oud!

Jy is ons alles, ons sonskyn, ons glimlag, ons liefde, alles!

Ons het lekker partytjie gehou Saterdag, jou tema was mos Toy Story. Mamma is trots op alles wat ek gedoen het om jou partytjie so mooi te kon maak!

Kyk al die foto's!


















0 comments: