Sunday, January 2, 2011

Kersfees 2010

Sjoe, wat 'n feestelike dag was dit nie! Ons was almal by Oom Jacques en Tannie Liez se huis (20 mense) en jou nuwe niggie "C".

Kyk hoe lekker was die dag!
Dankie vir al my persente!


Drukkies vir Kersvader 

Pappa help oopmaak 


Al die kinder gesiggies 

Ons het 'n heerlike dag gehad, so geseend, dankie Liewe Jesus vir U verjaarsdag wat ons weer kon vier. Dankie vir ons verlossing.

0 comments: