Wednesday, October 7, 2009

'n Paar nuwe foto'tjies.

Ons het 'n lekker "photo shoot" van jou geniet Sondag oggend en hier is die resultaat...

Jy is nou 28 weke oud en ek moet onthou om jou voetjies se afdruk weer te maak die week, het op 4, 8 en 18 weke en dan nou weer op 28 weke...

Lekker foto's kyk!

5 comments:

Nikki said...

Gorgeous! I love the one of him smiling next to the teddy.

Evelyn said...

beautiful photo's Monz!

Martie xxx said...

Jy is net heeltemal te pragtig! JY BETER HOM TOESLUIT!!!! Hy is te cute man Monz! Ek wens ek het naby gebly dat ek ook n paar fotos kan kry van Jay.... skimp skimp! lol!

Dis beautiful!

Monzelle de Villiers said...

Dankie al die tannies! Lol Marts, as dit maar so was sou ons verseker! Thanks!

Zeu said...

Die fotos is pragtig Monz! Lief die ene met die teddy :)