Jy slaap nou al 2 aande sonder 'n doek en bly droog deur die nag, YEAH!!!
Ons het die hele laas week elke oggend net 'n droeë doek afgehaal in die oggend, so ons het besluit dit is tyd om die doek te los.
4 September het jy ook vir die eerste keer gestaan en pieps...
Mamma en Pappa is so trots op jou!
Monday, October 3, 2011
Droeë boude
Posted by Monzelle de Villiers at 1:44 PM
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
0 comments:
Post a Comment