Sjoe my engel, jy tel al so mooi tot by 5 en sing Vader Jakob en die eerste 3 reëltjies van Barney se "I love you" liedjie.
Dis so oulik as mens jou so hoor sing in die huis... So op jou eie, sonder dat jy sien iemand kyk of luister vir jou, in jou eie wêreld...
Mamma is so trots op jou en so lief vir jou, ek gaan kyk of ek dit op 'n video kan vang!
Al my liefde!
xxx
Thursday, May 5, 2011
Sing sing en tel...
Posted by Monzelle de Villiers at 3:53 PM
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
0 comments:
Post a Comment