Wednesday, November 3, 2010

19 Maande!

Pragtig baba seun op 19 maande, wat meer kan mens nou vertel.

Jy is net die beste ding wat ooit met ons gebeur het, nuwe woordjies/sinnetjies: "Pappie eet" "Lig (GGGG) Aan" "Lig (GGGG) Af" "Alex - wat uitkom Alice" "Kappit - vir Stop dit" en "Eina" Mamma en Pappa is SO bly oor daai woordjie, want nou kan jy vir ons vertel as iets seer is!!!

Baie baie baie lief vir jou ons liefie pop choppie kind!

0 comments: