Sjoe my bokkie, waar vlieg die tyd heen?
Jy is nou al 18 maande oud en word net ouliker by die dag.
Jy het gister (30 September) na die "pienk" klas geskuif by die skool, nou is jy nie meer 'n baba nie. Julle speel lekker buite, slaap nou op matrassies (nie meer in 'n kot nie) en eet mooi by tafeltjies en stoeltjies. Julle bou legkaarte, speel met klein, sing liedjies en doen bewegings oefeninge. En dan begin hulle julle ook "potty train" in hierdie klassie. Soveel dinge!!
Maandag gaan jy vir jou laaste inspuitings vir 'n hele rukkie, Mamma is so bly dit is nou verby!
Kyk hoe mooi lyk jy op 18 maande:
Friday, October 1, 2010
18 Maande!!
Posted by Monzelle de Villiers at 1:03 PM
Subscribe to:
Post Comments (Atom)


0 comments:
Post a Comment